Home
| |
Audio
| |
Index
| |
Verses
Psalms
Chapter:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
1
‘n Psalm van Dawid toe hy gevlug het vir sy seun Absalom. (3:2) o HERE, hoe het my teëstanders vermenigvuldig! Baie staan teen my op.
2
(3:3) Baie sê van my: Daar is geen heil vir hom by God nie. Sela.
3
(3:4) Maar U, HERE, is ‘n skild wat my beskut, my eer en die Een wat my hoof ophef.
4
(3:5) Luid roep ek die HERE aan, en Hy verhoor my van sy heilige berg. Sela.
5
(3:6) Ek het gaan lê en aan die slaap mag raak; ek het wakker geword, want die HERE ondersteun my.
6
(3:7) Ek sal nie vrees vir tien duisende van mense wat rondom teen my gereed staan nie.
7
(3:8) Staan op, HERE; verlos my, my God! Want U het al my vyande op die kakebeen geslaan; U het die tande van die goddelose stukkend gebreek.
8
(3:9) Die heil behoort aan die HERE; laat u seën wees oor u volk! Sela.
Top
| |
Next Chapter
| |
Index
| |
Home
Full online version
here
[with search engine, multilingual display and audio Bible]