Home
| |
Audio
| |
Index
| |
Verses
Psalms
Chapter:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
1
Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. ‘n Psalm. (47:2) Alle volke, klap met die hande; juig tot eer van God met ‘n stem van gejubel!
2
(47:3) Want die HERE, die Allerhoogste, is gedug, ‘n groot Koning oor die hele aarde.
3
(47:4) Hy bring volke onder ons en nasies onder ons voete.
4
(47:5) Hy kies ons erfdeel vir ons uit, die trots van Jakob wat Hy liefhet. Sela.
5
(47:6) God vaar op met gejuig, die HERE met basuingeklank.
6
(47:7) Psalmsing tot eer van God, psalmsing! Psalmsing tot eer van ons Koning, psalmsing!
7
(47:8) Want God is Koning van die hele aarde; psalmsing met ‘n onderwysing.
8
(47:9) God regeer oor die nasies; God sit op sy heilige troon.
9
(47:10) Die edeles van die volke het vergader—’n volk van die God van Abraham; want aan God behoort die skilde van die aarde. Hoog verhewe is Hy!
Top
| |
Next Chapter
| |
Index
| |
Home
Full online version
here
[with search engine, multilingual display and audio Bible]