Home
| |
Audio
| |
Index
| |
Verses
Psalms
Chapter:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
1
Van die kinders van Korag. ‘n Psalm. ‘n Lied. Sy grondvesting is op heilige berge.
2
Die HERE het die poorte van Sion lief bo al die wonings van Jakob.
3
Heerlike dinge word van u gesê, o stad van God! Sela.
4
Ek wil Rahab en Babel vermeld onder hulle wat My ken; kyk, Filistéa en Tirus saam met Kus—hierdie een is daar gebore.
5
En van Sion sal gesê word: Man vir man is daarin gebore, en Hy, die Allerhoogste, hou dit in stand.
6
Die HERE sal tel as Hy die volke opskrywe: Hierdie een is daar gebore. Sela.
7
En die wat sing sowel as die wat vrolik is, sê: Al my fonteine is in jou!
Top
| |
Next Chapter
| |
Index
| |
Home
Full online version
here
[with search engine, multilingual display and audio Bible]