Home
| |
Audio
| |
Index
| |
Verses
Psalms
Chapter:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
1
Vir die musiekleier; met snaarinstrumente. ‘n Psalm. ‘n Lied. (67:2) Mag God ons genadig wees en ons seën; mag Hy sy aangesig by ons laat skyn! Sela.
2
(67:3) Sodat die mense op aarde u weg kan ken, onder al die nasies u heil.
3
(67:4) Die volke sal U loof, o God, die volke almal saam sal U loof.
4
(67:5) Die nasies sal bly wees en jubel, omdat U die volke regverdig oordeel en die nasies op aarde lei. Sela.
5
(67:6) Die volke sal U loof, o God, die volke almal saam sal U loof.
6
(67:7) Die aarde het sy opbrings gelewer; God, onse God, sal ons seën.
7
(67:8) God sal ons seën, en al die eindes van die aarde sal Hom vrees.
Top
| |
Next Chapter
| |
Index
| |
Home
Full online version
here
[with search engine, multilingual display and audio Bible]