Home
| |
Audio
| |
Index
| |
Verses
Psalms
Chapter:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
1
Vir die musiekleier; met snaarinstrumente. ‘n Psalm van Dawid. (61:2) o God, hoor my smeking, luister na my gebed!
2
(61:3) Van die einde van die aarde af roep ek U aan as my hart beswyk; lei my op ‘n rots wat vir my te hoog is.
3
(61:4) Want U het ‘n toevlug vir my geword, ‘n sterk toring teen die vyand.
4
(61:5) Ek wil in u tent vertoef vir ewig, in die skuilplek van u vleuels my verberg. Sela.
5
(61:6) Want U, o God, het my geloftes gehoor; U het die besitting gegee van die wat u Naam vrees.
6
(61:7) Mag U dae by die koning se dae byvoeg; mag sy jare wees soos van geslag tot geslag.
7
(61:8) Mag hy vir ewig voor die aangesig van God op die troon sit; beskik goedertierenheid en trou, dat dié hom bewaar.
8
(61:9) Só wil ek psalmsing tot eer van u Naam tot in ewigheid, om my geloftes te betaal, dag ná dag.
Top
| |
Next Chapter
| |
Index
| |
Home
Full online version
here
[with search engine, multilingual display and audio Bible]